Ouma Mollie op die Plaas (Paperback)
Sold out
Original price
R 190.00
-
Original price
R 190.00
Original price
R 190.00
R 190.00
-
R 190.00
Current price
R 190.00
“Niemand boer met walvisse in die Vrystaat nie.”
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai ... Of dalk nie vir lank nie.
Ouma Mollie wil nou op ’n plaas gaan bly – saam met haar sussie, tannie Kietie.
Maar die moeilikheid volg ouma Mollie waar sy gaan.
- Sy verloor haar valstande.
-Sy probeer ’n koei melk.
-Dinge loop verder skeef toe ’n windpomp haar gryp.
-O ja, en dan is daar die probleem met die walvis op die plaas ...
Gelukkig is Nina, Simon en Blapsie daar om te help. Maar sal hulle dit hierdie keer regkry?
Wat maak hierdie boek anders?
∙ Fanie Viljoen is ’n veelsydige skrywer en lewer met hierdie boek ’n storie op wat ’n treffer vir kinders gaan wees.
∙ Die humor in die boek sal vir ure se vermaak sorg.
∙ Die kleurvolle illustrasies van Johann Strauss sorg vir ’n prettige leeservaring vir kinders.