Skip to product information

Papiervoublomme: Al die nodige vaardighede vir 21 pragtige projekte

Regular price R 95.00
Sale price R 95.00 Regular price R 95.00
Tax included.

Author: Elizabeth Moad

Imprint: Metz Press

Publisher: Metz Press

ISBN: 1928376142

Tegnieke soos origami, kirigami en selfs teesakkie-vouwerk word gebruik om 21 pragtige items te maak - onder meer flambojante groetekaartjies, lieflike tooisels vir geskenkbokse, vrolike blomvlaggies en 'n feestelike blomkrans. Duidelike stap-vir-stap foto's; vir beginners sowel as ervare papierhandwerkers; propvol inspirasie en idees.
READ MORE