Pikke En Peuter Storiebybel (Hardcover)
Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Antonia Woodward
Imprint: CMP KIDS
Binding / Format: Hardback
Publisher: Christian Media Publishing
Page Count: 96
ISBN: 9781997433118
'n Bekoorlike eerste Bybel om jong kinders te laat ontdek hoe lief God vir hulle is!
Die Pikkie en Peuter Storiebybel is perfek vir kindertjies van geboorte tot 3. Die 45 stories uit die Ou en Nuwe Testament word liefdevol oorvertel in maklike woorde wat jong harte sal verstaan.
Elke storie le 'n Bybelse waarheid vas en herinner pikkies en peuters aan God se liefde en hoe spesiaal ons vir Hom is.
Die sprankelende illustrasies skep 'n gevoel van verwondering by die stories.
'n Kosbare skat om weer en weer saam te lees en so 'n ewige liefde vir God en sy Woord in kinderharte aan te steek.
READ MORE
