Skip to product information

Planetarium (Hardcover)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price R 450.00
Tax included.

Author: Raman Prinja

ISBN: 9781485311522

Die heelal waarin planeet Aarde haar bevind, is nog vol raaisels, maar in Planetarium word 'n paar van die ruimte se geheimenisse ontsluit. Ons kry 'n kykie na die sonnestelsel, die Son, die naghemel, sterrestelsels en die heelal. Ontdek fassinerende hemelligame soos klein, ysige mane tot reuse, warrelende sterrestelsels. Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, betree jy 'n unieke interstellêre reis.
READ MORE