Plundering Ontbloot
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Plundering Ontbloot is 'n spanningsroman oor die staatskaping wat die meeste Suid-Afrikaners so die harnas ingejaag het. Die verhaal gee 'n feitelike weergawe van die slim wyse waarop die intelligensie verkry word om die plunderaars aan die pen te laat ry.
Ruan Terblanche, 'n voormalige agent van die Nasionale Intelligensiediens, span sy kennis in om die booswigte te jag. As navorser by die Instituut vir Navorsing, kan Ruan nie net terugsit terwyl grootskaalse ekonomiese terreur plaasvind nie.
Hy spring aan die werk ... Die skrywer, Fanie Cronje, deesdae 'n sakeman en deeltydse omroeper by Netradiosa,was vir vyftien jaar werksaam by die Nasionale Intelligensiediens. Hy gee lewe aan Ruan Terblanche as 'n kader in die geheime w?reld van die Intelligensiediens. Hy weet hoe want hy was daar.
READ MORE
