Praat jy! Skep 'n kreatiewe skryfkultuur in die kl
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lapa Publishers
ISBN: 9781776354559
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemar-ginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp!
READ MORE
