Skip to product information

Praktiese geologie: Raak Handig Met Fossiele!

Regular price R 155.00
Sale price R 155.00 Regular price
Tax included.

Author: Alix Wood

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798182577

Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld 'n klip se digtheid of maak 'n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos 'n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan. Die boeke gee lesers 'n briljante insig tot die wetenskap van geologie.
READ MORE