Skip to product information

Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg (Paperback)

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Angélique Pelletier

ISBN: 9781928446767

Arrie is ’n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra. MaarHaan is te besig om te  antwoord. Arrie gaan maak ’n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gesê waarheen hy gaan nie …

READ MORE