Skip to product information

Pret Op Die Plaas 5: Snork Die Vark (Paperback)

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Angélique Pelletier

ISBN: 9781928446798

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n  vark dit kan doen?

READ MORE