Skip to product information

Pret Op Die Plaas 6: Griet se Troudag (Paperback)

Regular price R 50.00
Sale price R 50.00 Regular price R 50.00
Tax included.

Author: Angélique Pelletier

ISBN: 9781928446804

Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe – sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van ’n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge  lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf. Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?

READ MORE