Skip to product information

Pretpark: 2025 Uitgawe (Paperback)

Regular price R 185.00
Sale price R 185.00 Regular price
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

ISBN: 9780798185295

Wanneer 'n pretpark in die rustige dorpie Rustenvrede opdaag, kan Johan en Anton nie wag om dit te besoek nie. Maar hulle kom gou agter hierdie is geen gewone karnaval nie. En alhoewel hulle aanvanklik skepties is, neem hulle deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer. Maar was dit net 'n skadelose toertjie? Want sedert die vreemde Madame Zelda hulle op die verhoog gehipnotiseer het, voel Johan, Anton en Karin . . . anders. Iets vreemds gebeur in hul stil klein dorpie.

READ MORE