Skip to product information

Probleemplante en indringeronkruide van Suider-Africa

Regular price R 515.00
Sale price R 515.00 Regular price R 515.00
Tax included.

Author: Clive Bromilow

Imprint: Briza

Publisher: Briza

ISBN: 9781920217846

Landbouproduksie word bedreig deur beide inheemse en uitheemse onkruide en ons hele ekosisteem word nou ernstig bedreig deur hierdie uitheemse, indringerspesies. Bewustheid van hierdie onkruide, die betrokke regulasies en moontlike beheermaatreels is nou kritiese faktore. Dinge verander in die tyd, meer onkruide verskyn en die omvang van hierdie uitgawe word uitgebrei tot meer Sentraal-Afrika.
READ MORE