Skip to product information

Prooi (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Fanie Viljoen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 799375160

Drie lewens raak onomkeerbaar inmekaar verstrengel:

Cody Young, die player, wat met losbandige seks desperaat op soek is na homself; Owen Jooste, die hokvegter, met die drome, woede en jaloesie; en tussen hulle staan Lauren Cooper, die beeldskone verleidster, wat op ’n pad van selfvernietiging beland.

Wie is uiteindelik die jagter, en wie die prooi? En wat gaan aan by die sinistere nagklub – Black Valentine?

Sluip daar moontlik nóg ’n jagter rond?
READ MORE