Skip to product information

Psalms vir Kleingoed (Paperback)

Regular price R 225.00
Sale price R 225.00 Regular price R 225.00
Tax included.

Author: Wendy Maartens

Imprint: Lux Verbi

ISBN: 9780796323088

Die Psalms het oor die eeue heen nog altyd die vermoë gehad om die mens se emosies - van vreugde tot spyt - akkuraat te weerspieël.  Hierdie versameling van geparafraseerde psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle. Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is hierdie boek ’n aanwins op enige kind se boekrak.
READ MORE