Quinn se Jaar van Kwik (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Zelda Bezuidenhout
ISBN: 9780637006248
Excellentia is g'n gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie - sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos 'n chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie, die moeilikheid kom soek jou.
READ MORE
