Raaiselkind : Film Uitgawe
Regular price
R 340.00
Sale price
R 340.00
Regular price
R 340.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Annelie Botes
ISBN: 9780624084983
'n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hulle gesinslewe ontwrig "mens" te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam - oppasma - wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot "Boetatjie" kan deurdring.
READ MORE
