Skip to product information

Ragel Petoors in die Malhuis

Regular price R 180.00
Sale price R 180.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Wilnetta van Reenen

Imprint: Naledi

Publisher: Naledi

ISBN: 9781928518754

Al die karakters ly aan die een of ander geesteskwaal. Ragel is 'n skryfster, sy is ook bi-poler en woes kleurvol, ietwat rou en verfrissend skerp met die tong, 'n gereelde besoeker aan die fasiliteit. Mia is 'n student met anorexia nervosa. Mara is die bitter een, met hipochondria geplaag. Tant Maria is weer met godsdiens beset, en veroorsaak dikwels konflik met haar geprekery. 'Miesies Oppenheimer' is die snobistiese rykmansvrou, en Dominee Serfontein maak kennis met 'n heel nuwe deel van die lewe. 'Mister Maaiburg', die personeel en dokters, maak hierdie storie 'n reis wat jy nie mag mis nie. Die leser kry 'n nuwe blik op psigiatriese ongesteldheid, aangesien die verhaal deels op die waarheid geskoei is en probeer van onsin, sin maak.'
READ MORE