Skip to product information

Rebecca: Hersiende Uitgawe (Paperback)

Regular price R 350.00
Sale price R 350.00 Regular price R 350.00
Tax included.

Author: Wilna Adriaanse

ISBN: 9780624095071

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.

READ MORE