Skip to content

Recce: Kleinspan-operasies Agter Vyandelike Linies (Trade Paperback)

by Koos Stadler
ISBN: 9780624069416
Product in Stock: Yes
Original price R 385.00 - Original price R 385.00
Original price R 385.00
R 385.00
R 385.00 - R 385.00
Current price R 385.00
Add to Wishlist

Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoëns en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.

x

x