Skip to content

Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)

by Maritha Snyman
ISBN: 9780799380811
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
Reënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef. En nou is die reekse vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture - van 'n dief wat straatnommers steel, tot 'n droomrol in 'n balletkonsert. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: - Skelmstreke en kattekwaad - Alleen tuis - Die balletkonsert

x