Reg in die Middel van Nêrens (Paperback)
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Nellie Alberts
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780637001731
Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geemigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar 'n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in 'n onbekende stukkie van die wereld. Dit word 'n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself.
READ MORE
