Reisgogga
Regular price
R 240.01
Sale price
R 240.01
Regular price
R 240.01
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Naledi
ISBN: 9781928530473
Christine Louw is die dogter van Christine van Wyk, die bekende stigter van Christine van Wyk Toere. Die skrywer neem die leser saam op reis na onbekende, avontuurlike plekke. Reisgogga gaan oor die mens se begeerte om die vreemde te verken. En oor die lewenslesse en avvontuur wat met die uitdagings van reis gepaardgaan. Reis is 'n ontdekking en ontdekking is 'n reis.
READ MORE
