Riek & Niek 4: 'n Draak op 'n Skaatsplank (Paperback)
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781776252633
Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!
Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.
Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.
Niek gaan almal laat SKATER van die lag.
Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.
Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.

READ MORE