Skip to product information

Rigtingwysers vir jou lewenspad: Bybelse wyshede vir koershou deur die lewe se uitdagings

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Piet Smit

Imprint: LUCA

ISBN: 9781776351534

Bybelse wyshede vir koershou deur die lewe se uitdagings

God weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het.

Rigtingwysers vir jou lewenspad is ’n padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom.

Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se stormen sonskyndae. Rigtingwysers vir jou lewenspad is ’n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur ..
READ MORE