Skip to content

Riviere In Die Wildernis (Paperback)

by Karlien van Jaarsveld
ISBN: 9781779880581
Product in Stock: No
Lead Time: 30 days
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist

In die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sy kaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kan gesels oor haar soeke en seer, want sy  weet dat Hy gewillig en met deernis luister.

Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur die jare daardie paaie  gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdie poëtiese teks vol beeldspraak en  vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor kwes bare grepe uit haar lewe. Sy deel met die leser haar  ondersoeke in die Woord, die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep  persoonlike gewaarwordinge.

In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie. In haar arms het sy  al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of die Here nou gee óf neem, steeds ’n  halleluja te sing. 

x

x