Roelf Meyer - 'n Politieke memoir
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Anneliese Burgess
Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
Page Count: 272
ISBN: 9780624097051
Roelf Meyer se memoir bied 'n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernmomente was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy vertel oor hul band, wat 30 jaar later 'n rol gespeel het in sy aanstelling as ambassadeur tot Amerika, en beantwoord die vraag: Wat verg dit om skynbaar onversoenbare partye te laat saamwerk.
READ MORE
