Skip to product information

Rolbosliefde

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Madelie Human

Imprint: Romanza

Page Count: 192

ISBN: 9781779870964

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan na 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter 'n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.
READ MORE