Skip to product information

Roofdier

Regular price R 360.00
Sale price R 360.00 Regular price R 340.00
Tax included.

Author: Marie Lotz

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798182058

Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor. Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser.

’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.
READ MORE