Skip to product information

Roosville Raaisels 2: Die Hoenders In (Paperback)

Regular price R 180.00
Sale price R 180.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Marita van Aswegen

ISBN: 9780637002639

Die wereldbekende, jaarlikse hoenderskou in Roosville is 'n groot gebeurtenis. Maar toe twee diamante spoorloos verdwyn, is daar konsternasie. Die diewe voel vere vir mense se waardevolle juwele. Dit gaan 'n vreeslike klad op Roosville se naam wees. Wie sal ooit weer die skou wil bywoon?
READ MORE