Skip to content

Rose in Sy- En Organzalint: Meer as 60 Nuwe Tegnieke

by Di Van Niekerk
ISBN: 9781920268855
Product in Stock: Yes
Sold out
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Hierdie titel leer jou meer as 60 splinternuwe tegnieke op 'n roosborduurlap wat spesiaal daarvoor ontwerp is. Die pragtige syrose en organzablare sal byval vind by almal van sylintborduurders en kwilters tot tekstielkunstenaars en klereontwerpers, en is geskik vir enige denkbare gebruik: versier 'n hoed, gebreide sak, gehekelde serp, kralehanger, die deksel van 'n juwelierskissie of die spesiale rok wat jy op jou troudag dra. Daar is tegnieke vir 16 verskillende rose wat tussen 'n latwerk van roosknoppies, blare en stingels blom. Leer hoe om verskeie rooskroonblare te maak, asook roosbottels, kelkblare, stammetjies en blare, uitgeblomde rose en meeldrade, voeltjies en 'n nessie, skoenlappers, strikke en blou reen. Daar is iets vir elke handwerker wat graag wil leer hoe om kreatief met sy- en organzalint te werk.

x

x