Rympies Vir Pikkies En Peuters (Hardcover)
Regular price
R 390.00
Sale price
R 390.00
Regular price
R 390.00
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Riana Scheepers, Joanie Combrink, Susanne Beyers
ISBN: 9780624074281
'n Paar jaar ná Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hierdie bundelbied 'n keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Die rympies dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld - in maklike, sprankelende Afrikaans.
READ MORE
