Skip to product information

Saartjie Omnibus 3 (Paperback)

Regular price R 235.00
Sale price R 235.00 Regular price R 235.00
Tax included.

Author: Bettie Naudé

ISBN: 9780798166799

In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë.  Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

READ MORE