Sakgids tot voels van Suider-Afrika (Paperback)
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Burger Cillié
ISBN: 1920289720
Vir sowel die beginner as die meer ervare voëlkyker is dié kompakte klein gids die antwoord. Die volgende aspekte maak hierdie boekie onontbeerlik:
- Pas in jou hempsak
- Prakties en gebruikersvriendelik
- Meer as 400 voëlsoorte
- Uitstekende kleurfoto’s
- Kleurvariasies aangedui
- Logiese indeling van voëlgroepe
- Bondige biologiese inligting
- Afrikaanse en Engelse name
- Suider-Afrikaanse voëlnommers
- Verspreidingskaarte volgens die nuwe voëlatlas
- Indeks
Dié boekie sal beslis sy man staan teenoor die grotes en is vir die natuurliefhebber so noodsaaklik soos ‘n verkyker!
READ MORE
