Sarah Plus Een
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Sarah het geen begeerte om met grasie oud te word nie. Sy dra onpaar oorbelle, 'n groot sonbril en haar hare is bloedrooi gekleur. Wat sy wel nie op haar ouderdom verwag het nie, is om na haar 55ste martriekreunie genooi te word. En boonop vereis die uitnodiging dat sy 'n metgesel saambring - wat sy, 'n weduwee, waar moet kry? Sy is nuuskierig oor die affere, maar om na haar grootworddorp terug te keer gaan ou wonde oopkrap. En sy gaan vir Franco, die hartevertrapper, weer in die oe moet kyk!
READ MORE
