Selma en Louise (Paperback)
Regular price
R 375.00
Sale price
R 375.00
Regular price
R 375.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Susan Coetzer
ISBN: 798176563
Selma Barnard se lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart gebreek deur ’n "ridder op ’n wit perd". Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van 40 jaar? Indië toe, dis waarheen sy sal vlug. Sy sal vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. Solank sy net daai stem binne haar kan ignoreer wat sê Alles is nie pluis nie …
READ MORE
