Semels
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Semels is 'n fiktiewe rillerstorie oor makabere onthullings deur Margaret Kruger se jongste seun uit die gevangenis wat haar ruk tot die grusame realiteit oor wat
met die vermiste vrouens op Jakkalskrans gebeur het. Maar haar buurvrou, Juffrou Rosemary, het ook spoorloos verdwyn en niemand sou ooit kon raai wat met haar gebeur het nie. Wie sou dink dat daar soveel boosheid op Jakkalskrans verborge le, asof hedendaagse plaasmoorde nie genoeg van 'n afgryslikheid is nie?
READ MORE
