Skip to product information

Seuns Sonder Pa's (Paperback)

Regular price R 270.00
Sale price R 270.00 Regular price R 270.00
Tax included.

Author: Julian Jansen

Imprint: Lux Verbi

Publisher: Lux Verbi

ISBN: 9780796322098

In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort.

Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede.

Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie?
READ MORE