Skip to product information

Shisanyama: Braairesepte van Suid-Afrika (Paperback)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price R 450.00
Tax included.

Author: Jan Braai

ISBN: 798176369

Mzanzi se beste braairesepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai. As jy wil weet wat Suid-Afrikaners geniet, en hoe hulle braai, is dit die boek vir jou! Shisanyama is gepak met eenvoudige resepte met maklik bekombare bestanddele en dek alles van ou staatmakers tot vars nuwe braai-idees. Nog 'n Jan Braai-wenner.
READ MORE