Silwerwit In Die Soontoe: Afrikaans se Eerste KI-Gedigte (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Imke van Heerden
ISBN: 9781776172788
Silwerwit in die soontoe is 'n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier - iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie. Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: 'n digter en 'n masjien hand aan hand. Frases KI-teks is sorgvuldig deur die outeur saamgeweef om verse te vorm, as deel van 'n eksperiment wat vra en verken: Hoe kan hierdie tegnologie die digkuns aanvul en uitdaag? In poesie oor KI, die kontinent, Kaapstad en die Karoo blink branders, brand lug en dans die masjien aan die buitewyke van taal.
READ MORE
