Skip to product information

SINVOLLE VOEDING

Regular price R 165.00
Sale price R 165.00 Regular price R 165.00
Tax included.

Author: FAURE M; MEGAW K; STRACHAN S

Imprint: Metz Press

Publisher: Metz Press

ISBN: 1920268715

Die boek baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref. Deel van die topverkoper Metz Press-ouerskapreeks. Wat moet jy eet tydens swangerskap en borsvoeding? Hoe hanteer jy die uitdagings van bors- en bottelvoeding? Wat is die beste benadering tot vaste kos vir jou baba? Of jou baba nou 'n moeilike eter of 'n allergiese kleintjie is, Sinvolle Voeding baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.
READ MORE