Skip to product information

Skepelinge: Aanloop Tot 'n Roman

Regular price R 385.00
Sale price R 385.00 Regular price R 480.00
Tax included.

Author: Karel Schoeman

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798176101

Skepelinge is 'n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het hy dit beskryf as 'n 'hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing'.

Skepelinge is 'n unieke nalatenskap - veral waar 'oorsprong' nou meer as ooit vantevore ondersoek word.

READ MORE