Skip to product information

Skeppers

Regular price R 168.01
Sale price R 168.01 Regular price R 240.01
Tax included.

Author: Lizanne Barnard

ISBN: 9781928530213

Met grendeltyd het Lizanne 'n uitnodiging aan die "buitewereld" gerig: "Stuur vir my jou woorde (gedig) en ek maak vir ons 'n liedjie". Die nederige begin het gegroei tot 'n projek waarby sangeres en skilder-kunstenaar Anna Davel, ander gaskunstenaars, skrywers, fotograwe, instrumentaliste, "moviemakers", mediamense, Maroela Media en uiteindelik Naledi, as uitgewer betrokke geraak het. Vir hierdie bundel is die publiek genooi om foto's in te stuur. Die beste foto's is gekeur en by die gedigte gebruik. Skeppers is 'n bundel wat jy met al jou sintuie moet ervaar. Die musiek is ingesluit en kan beluister word terwyl jy die gedig lees en na die foto's staar.
READ MORE