Skerwe
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Zuleka Smit, Johann Strauss
ISBN: 9780639602370
Ses vriende woon ’n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ’n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in ’n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is ’n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.
READ MORE
