Gehieme koninkryk: Skitterstrand (Paperback)
Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
R 90.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rosie Banks
ISBN: 9780799358599
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry - voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer 'n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwereld.
READ MORE
