Skip to product information

Skool Vir Talente Boek 3 (Paperback)

Regular price R 225.00
Sale price R 225.00 Regular price
Tax included.

Author: Silke Schellhammer

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 256

ISBN: 9780798185028

Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer! Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken dit daar is 'n monster op die eiland?
READ MORE