Skryf Afrikaans van A tot Z: Die Essensiele Gids vir Taalgebruikers (heruitgawe)
Regular price
R 405.00
Sale price
R 405.00
Regular price
R 405.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Pharos Dictionaries
ISBN: 9781868902378
Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).
Dié stylgids:
Dié stylgids:
- wys talle verskillende taalverwante keuses uit
- wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
- bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van ’n huisstylgids
- fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk.
READ MORE
