Slimkoppe Vaardighede Optel En Aftrek Gr 1 - 3 (Paperback)
Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
R 75.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: G. Peters
ISBN: 9781770259591
Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Optel en Aftrek is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.
READ MORE
