Skip to product information

Slym (Paperback)

Regular price R 264.99
Sale price R 264.99 Regular price R 264.99
Tax included.

Author: David Walliams

ISBN: 9781485311874

Welkom op die eiland Molm … Hierdie eiland is die tuiste van 'n groot groep gemene grootmense. Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie. En die eiland word besit deur die gruwelikste grootmens van almal - tannie Grieta Gierig! Iemand moet iets aan die saak doen. Maar wie sal dapper genoeg wees? Ontmoet Ned - die buitengewone seun met 'n spesiale superkrag, SLYMKRAG!
READ MORE