Skip to product information

Soek In Die Boek: Feetjieland (Board Book)

Regular price R 175.00
Sale price R 175.00 Regular price
Tax included.

Author: Townhouse Publishing Ltd

ISBN: 9780798185615

"Welkom in ʼn betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ʼn skatkis van avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie en maak maats met ’n prinses. 

 Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die ""soek-en-vind""-speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou. 'n Handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, sorg dat hierdie towerwêreld oral kan saamreis!"

READ MORE