Skip to product information

Soekenjin (Paperback)

Regular price R 310.01
Sale price R 310.01 Regular price R 310.00
Tax included.

Author: Bibi Slippers

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624093831

Soekenjin is ’n bundel oor begeerte, 'n versameling verse oor die lewe in die tyd van die Internet van Dinge. Dit is gedigte oor die soeke na alles: liefde, die self, betekenis en die regte woord, en oor die sublieme en banale dinge wat ons as soekers vind. Die bundel ondersoek ook die vreemde afdraaipaadjies waarlangs ons nuuskierigheid, behoeftes en verslawings ons lei.
READ MORE